0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Regte-Egte Raaisels - Help Verklaar Die Onverklaarbare! (Afrikaans, Paperback): Susan Martineau Regte-Egte Raaisels - Help Verklaar Die Onverklaarbare! (Afrikaans, Paperback)
Susan Martineau; Illustrated by Vicky Barker; Translated by Fred Pheiffer
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Ships in 4 - 8 working days

In Regte-egte raaisels kan jy lees oor die grootste kopkrappers in die geskiedenis. Die raaisels wat ondersoek word, wissel van narige, harige gediertes, vreemde vlieende voorwerpe tomonsters uit die dieptes. Lees die verstommende stories oor die raaisels en kyk dan na elkeen se raaiseldossier met feite oor wat regtig gebeur het. Boonop is daar by elke raaisel 'n nuwe raaiselwoord .Sommige van die raaiseldossiers verskaf selfs wenke vir jou eie opvolgondersoeke!

Regte-Egte Rampe - Ondersoek Wat Regtig Gebeur Het! (Afrikaans, Paperback): Susan Martineau Regte-Egte Rampe - Ondersoek Wat Regtig Gebeur Het! (Afrikaans, Paperback)
Susan Martineau; Illustrated by Vicky Barker; Translated by Fred Pheiffer
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Ships in 4 - 8 working days

In Regte-egte rampe word ondersoek ingestel om uit te vind hoekom sekere rampe gebeur het en hoe dit in die toekoms voorspel en verhoed kan word. Die rampe wat ondersoek word, wissel van reuse-uitbarstings, die dinoramp tot vreesaanjaende mensgemaakte katastrofes. Lees die verstommende stories oor die rampe en kyk dan na elkeen se rampdossier met feite oor wat regtig gebeur het en volg in die voetspore van kenners. Jy kan dalk aan nog ’n ramp dink om te ondersoek en jou eie rampdossier saamstel!

Protea Miniwoordeboek - Afrikaans - Nederlands - Nederlands - Afrikaans (Afrikaans, Paperback): Roy Pheiffer, Fred Pheiffer,... Protea Miniwoordeboek - Afrikaans - Nederlands - Nederlands - Afrikaans (Afrikaans, Paperback)
Roy Pheiffer, Fred Pheiffer, Anneli Terre Blance, Sief Veltkamp-Visser
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 4 - 8 working days

Hierdie miniwoordeboek vir Nederlands en Afrikaans is ideaal om vir 'n taalkursus te gebruik of om op reis saam te neem. Die woordeboek is baie volledig en prakties en is 'n gerieflike sakboekgrootte. Dit is tweedelig en bevat 30 000 aktuele Afrikaanse en Nederlandse woorde. Algemene uitdrukkings en gesegdes word ingesluit. Die grondbeginsels van Nederlands word ook gegee.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Alva 5-Piece Roll-Up BBQ/ Braai Tool Set
R389 R346 Discovery Miles 3 460
Bestway Spider-Man Beach Ball (51cm)
R50 R45 Discovery Miles 450
Love And Fury - A Memoir
Margie Orford Paperback R300 R200 Discovery Miles 2 000
Bantex @School Standard Slim Colouring…
R15 Discovery Miles 150
Joseph Joseph Index Mini (Graphite)
R642 Discovery Miles 6 420
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R884 Discovery Miles 8 840
Shield Air Conditioner Treatment Fogger…
R39 R35 Discovery Miles 350
Pamper Fine Cuts in Jelly - Gourmet Meat…
R12 R11 Discovery Miles 110
Brother JA1400 Basic Multi Purpose…
 (3)
R2,999 R2,299 Discovery Miles 22 990
Smart Wifi Surveillance Camera 1080P…
R1,399 R997 Discovery Miles 9 970

 

Partners